Werk soek werk in Afrikaans

Werk soek werk. In Afrikaans kan ons mense help met werk en werkgewers help met personeel. Baie van ons mense kan nie gehelp word omdat hulle nie genoeg adverteer nie.

Stigting - werk soek werk

Adverteer op baie plekke vir werk

Die opbou van personeel is die kretiekste taak van enige onderneming. Geen sake is suksesvol sonder goeie personeel nie. Sake ondernemings gaan bangkrot weens swak personeel of werkers. Terwyl die SAAI Stigting besig is met ontwikkelings kyk ons waar en hoe ons solank ons mense kan help.

Swart ekonomiese bemagtiging het baie Blankes sonder poste gelaat. Veral jong mense kry nie kans om te begin met ondervinding nie. Ons kan egter die Internet baie meer effektief benut en ons moet dit ook doen.

Afrikaans is steeds die sterkste taal waarmee jy jouself en jou besigheid kan bemark. Baie van die swartes gebruik engels en veroorsaak ‘n oorvloed van swak werkers wat nie gekeur kan word nie.

Gebruik die tegnologie en jou betroubaarheid as die beste resep.

Adverteer is so maklik soos gee jou naam, nommer of e-pos adres onder kommentaar hieronder. Skryf hoe jy gekontak wil word. LET WEL; Die e-pos adres onder registrasie word nie vertoon nie.

Gee jou versoek soos beroep met ondervinding in kort en ons plaas dit op die Internet. Werk soek werk is ook op facebook. Plaas jou versoek op baie plekke.

Voorbeeld: Ek het 4 jaar ondervinding en soek na ontvangswerk in Vereeiniging. Kontak my by Sannie@g.mail.com

Wergewers; Plaas ook die stad of dorp en gee ‘n kort beskrywing waarna u soek met die nodige kwalifikasies en ondervinding.

Klaar hier gaan kyk wat gaan aan met die NUWE HARTLAND plan. Jy sal geskok wees. Gaan kyk hier en vertel al jou vriende van die Hartland om Blankes te help in Suidelike Afrika.

Hier: https://hartland.website

Skryf nou onder kommentaar en plaas jou epos adres ook binne jou advertensie.

237 Antwoorde op “Werk soek werk in Afrikaans”

  1. Goeiedag Ek is 50 Jaar oud opsoek Na sweis werk Ek is gelee in Benoni Ek het 30 jaar ondervinding in boilermaking en welding my Kontak nom is 0639832332 dringend opsoek Na werk

  2. Hi ek is 62 jarige bkanke man het 34jaar vir staal bedryf gewerk is dringend op soek na enige werk bereid om te leer in Middelburg Mpumalanga omgewing

  3. Hi ek is n 62jaar blanke man het 34 jaar in staal bedryf gewerk dringend op soek na werk bereid om enige iets te doen

  4. Goeie more. As daar enige poste oop is in Centurion asb. Vir ontvangs,admin,debiteure,krediteure. Ek kan ook leer. Asb kontak my op 0765578873

  5. Goeie môre. Ek is 45 jaar oud en enkellopend.
    Ek het 5 jaar ondervinding in die kleinhandel, waar ek tans in ‘n biltongwinkel werk. Daar doen ek daagliks al die admin, soos om af te sluit, en rekonsiliering te doen en is ook verantwoordelik vir gereelde voorraad opname, bestellings en alles wat daarmee gepaard gaan.
    As person is ek ‘n harde werker, altyd lojaal, nooit laat nie, eerlik met sober gewoontes.
    Nuwe uitdagings is altyd vir my ‘n goeie motivering, en daarom is ek altyd bereid om nuwe tegnieke en dinge te leer.
    Kontak my op my selfoon: 0780999036 of whatsApp.

  6. Nick Appelgryn

    El is 63 jaar oud pas af gele na 40 jaar indie privaat sektor in die admin, logistieke en pakhuis afdelings.
    Moet n werk kry Roodepoort ,Krugersdorp omgewing.

  7. Ek is n 44 jaarige blanke getroude man opsoek na werk ek het kode10 C1 bestuurslisensie met pdp lisensie vir goedere en passesiers het nie ondervinding nie maar het my lisensie al amper 2 jaar kan bestuur het ook n B graad in sekuriteit firearm competence for handgun armed respond en SPESIAL events kursus gedoen het 28 jaar sekuriteits ondervinding soek graag werk groot asseblief my selfoon nommer is 0677921575 my naam is WIKUS

  8. Ek is mev Karin venter en as n afrikaners. Ek is 53 jaar oud en het op n plaas groot geword. Ek soek baie dringend na plaas werk of kantoor werk 11 jaar op rekenaar gewerk as CCTV vang skelms sekuriteit wagte is ook my uitdaging en my man ook maar hy het n ek ek is werkloos het geen vervoer het kode 08 wes kaap of maak nie saak maar verskielik wes kaap omgewing baie dankie whatapp my asb 0845679518

  9. Ek is n afgetrede bankamptenaar wat dringend werk soek in Pretoria omgewing..verkieslik Pta oos…die Moot omgewing..Silverton. zin goeie gesondheid..eie vervoer. Administratief/ontvangs/ skakelbord/menseverhoudigs

  10. Ek is 20 jarige dame met matriek en 5 maande inbound call centre ondervinding. Moes na Weskaap na ny ouma verhuis verhuis agv moeder oorlede. Al 9 maande sonder werk. Kan iemand ny help met n werk asb. Het eie vervoer maar geen inkomste. Enige pos of hulp sal waardeer wird. Baie dankie by voorbaat.

  11. Het 19 jaar ondervinding in Elektriese Inginieurs bedryf. Ek is dadelik beskikbaar vir enige plek, selfs oorsee en bereid om the verhuis.

  12. Ek is 45 j en het ondervinding in algemene kantoor werk en ook winkel bestuur. Ek sal tans enige werk doen asb Tel: 0680751548

  13. Goeie dag is 58 jaar oud. Ek het 17 jaar op die myn gewerk. Ek is gekwalifiseerde ketelmaker, ek het ook EC pdp lisensie en het lewendige wild en vee al vervoer asook low bed trokke met groot masjiene op vervoer. Ek is hardwerkend en dringend opoek na werk

  14. Pretoria – Stafverpleegster benodig vir nagdiens by tehuis vir gestremdes. Moet geen skete hê nie en kan help om gestremde persone in die bed te tel. 64 inwoners waarvan 20 hulp benodig.
    SANC registrasie ‘n vereiste en psigiatriese ondervinding . Sewe nag skofte en sewe af.

  15. Ek is 54 jaar oud het gewerk tot laas jaar op 5 Februarie toe het ek n epelepsie aanval gehaad ek het my rugwerwel kolom op 2 plekke gebreuk ek het 2 groot operasies ondergaan maar ek is maar die meeste van die tyd bedlend en ek het baie mediese onkostes om te dek ek wonder of ek mense kan vra om n donasie te skenk al ia dit hoe gering dit sal waardeer word my bank rekening nommer is First National bank Sunward park Rek no is 62735216609 en dit is n spaar rekening as ek dit nie mag doen nie sal ek verstaan

  16. Dankie wil adverteer hier. Is opsoek dringend na Admin, Ontvangsdame of Pastel Boekhou Assistent kantoor werk. Ek is baie georginiseerd, pligsgetrou en hardwerkend. Het my eie vervoer. Hoop jul kan my advertensie gou plaas.
    Dankie.

  17. Ek is 55 en het 35 jaar ondervinding in suksesvolle stelselbestuur, projekbestuur en kontrakbestuur van vliegtuig en voertuig vlote. Ek is tegnies gekwalifiseerd en het die laaste 2 jaar IT stelsels geimplimenteer en opleiding gedoen. Ek het baie potensiaal en ondervinding wat ek baie graag weer wil aanwend in n tegniese beroep. Ek kan binne 7 dae begin werk by enige plek in die boland omgewing. (Mias Bekker op Linkedin)

  18. Ek is n sweiser. Ek het my opleiding by Balmoral tegniese kollege gekry. Die kollege iis sedertdien gesluit. Ek kan arc co2 tigg en migg.
    Ek het by Afrit vir n jaar gewek toe is my kontrak klaar. Ek het ook ondervinding iin alarms en het by Locksecure gewerk.
    Sedertdien doen ek handyman wanneer daar n geleentheid is.

  19. My naam is Etienne; ek het meer as twintig jaar se ondervinding in die sivielle en bou konstruksie bedryf. Opsoek na n betrekking enige area in die land.

  20. Deon Viljoen. 55
    Roodepoort area maar kan verhuis vir goeie aanbod.
    Rooi seel werktuigkundige.
    N6.
    Tegnies baie kundig envaardig.
    Telkom projek bestuurder.
    Winkel eienaar.
    NHBRC spec bouer. (Kan goed personeel bestuur.)
    Sal enige werk waartoe ek in staat is doen.
    Ek is betroubaar en werk ordentlik.
    Kontak my asb.
    Finansieel stabiel met eie vervoer.
    Ek verkies whatsapp. 072 433 6591

  21. Hey my naam is Hennie Mulder is op soek na werk!ek het kode 14 met pdp en paspoort!my lisensie is al 10jaar wetting en het geen rekord nie!indi weskaap aera!my kontak nommer is 066 023 3886

  22. ek soek dringend werk in hout werk of staal werk het kode 14 en buiteland ondervinding as iemand dalk poste het laat weet my asb enige plek in land ook reg

  23. Goeie dag,
    Ek is 44, ek het jare se ondervinding in ontvangs, algemene kantoor werk en HR. Ek het n honeurs graad in Sielkunde asook jare se psigometrie ondervinding. Ek gee die laaste 6 jaar lees en leer hulp aan kinders na skool. Ek is opsoek na n oggend werk in die Boksburg area om as alleen ouer my inkomste aan te vul. Baie dankie!

    Geseënde dag

  24. Ek is n gekwalifiseerde motorwerktuigkundige met 25 jaar ondervinding op meeste fabrikate gewerk .Soek werk in Pta area.Sal ook enige ander werk vat.Telnr.0712447802

  25. ek is japie de beer en soek enige werk op die suid kus, passer en draaier en het by n sement fabriek gewerk .nou werk geen kotrakteurs meer daar nie.

  26. Blanke jong seun, plaaswerk
    Oud 15 tot 18jr
    Standard Graad 10 tot 12
    Leer om te werk met diere soos beeste, skape en wild
    Op bos tiepe plaas tussen Parys – Potchefstroom
    Vir meer info kontak deon@stigting.co.za

  27. Blanke Persone vir plaaswerk en woon.
    Oud 30 tot 70 jr Huis is tipiese plaashuis.
    Moet self onderhoudend wees bv. Pensioen, huishuur of ander inkomste
    Tydelike toesig oor plaaswerk en slaghuis.,
    Op bos tiepe plaas tussen Parys – Potchefstroom
    Vir meer info kontak deon@stigting.co.za

  28. Goeie naand. Opsoek na opsigter of plaasvoor’vrou’ pos tussen bothaville/leeudoringstad/ makwassie en wolmaransstad. Het lank admin en ad-hoc werk by staatsdiens gedoen, maar het ook op die plaas grootgeword en geleer. Kan diligeer en met die volk werk. Het lisensie en lief Vir kallers. Ken van aanvangs en rumen ens. Het al met kallers en skape geboer, leer nou van varke. Hou van lees en hou van inligting, so wil ook graag leer. Kan my Bel by 0846390016. Baie dankie

  29. More Ek is Barend Het jare op myn gewerk soek werk op plaas Doen my eie groente tonnel by huis altyd Het code 10 lisensie Leer vinnig en is betroubaar Ek is 54jr

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.