Werk soek werk in Afrikaans

Werk soek werk. In Afrikaans kan ons mense help met werk en werkgewers help met personeel. Baie van ons mense kan nie gehelp word omdat hulle nie genoeg adverteer nie.

Stigting - werk soek werk

Adverteer op baie plekke vir werk

Die opbou van personeel is die kretiekste taak van enige onderneming. Geen sake is suksesvol sonder goeie personeel nie. Sake ondernemings gaan bangkrot weens swak personeel of werkers. Terwyl die SAAI Stigting besig is met ontwikkelings kyk ons waar en hoe ons solank ons mense kan help.

Swart ekonomiese bemagtiging het baie Blankes sonder poste gelaat. Veral jong mense kry nie kans om te begin met ondervinding nie. Ons kan egter die Internet baie meer effektief benut en ons moet dit ook doen.

Afrikaans is steeds die sterkste taal waarmee jy jouself en jou besigheid kan bemark. Baie van die swartes gebruik engels en veroorsaak ‘n oorvloed van swak werkers wat nie gekeur kan word nie.

Daar is ook ‘n persepsie dat al die geld in die swartmark is maar dit is bewys as onwaar. Jy moet engels kan praat maar die grootste aankope vind in afrikaans plaas. Dus word afrikaanse bemarking belangriker as wat meeste mense besef.

Gebruik die tegnologie en jou betroubaarheid as die beste resep.

Adverteer is so maklik soos gee jou naam, nommer of e-pos adres onder kommentaar hieronder. Skryf hoe jy gekontak wil word. LET WEL; Die e-pos adres onder registrasie word nie vertoon nie.

Gee jou versoek soos beroep met ondervinding in kort en ons plaas dit op die Internet. Werk soek werk is ook op facebook. Plaas jou versoek op baie plekke.

Voorbeeld: Ek het 4 jaar ondervinding en soek na ontvangswerk in Vereeiniging. Kontak my by Sannie@g.mail.com

Wergewers; Plaas ook die stad of dorp en gee ‘n kort beskrywing waarna u soek met die nodige kwalifikasies en ondervinding.

Klik nou op registreer en tik onder kommentaar.

152 Antwoorde op “Werk soek werk in Afrikaans”

  1. Goeiedag, ek is ‘n 45 jarige dame wat op soek is na werk in die Benoni / Boksburg omgewing. Het meer as 20 jaar ondervinding, sekretaresse, ontvangsdame, P.A, administrasie en algemene kantoorwerk.

  2. Goeie middag, my naam is Ansa, ek is 45 jaar met 3 afhanklikes. Ek soek dringend werk. Ek is n administratiewe administrateur met n uitvoerende sekretariële diploma. Ek het op die volgende sisteme gewerk: paste, quickbooks, SAP. Ek is rekenaar geletterd in; MS Word, Power Point, Xcel, Visio, Outlook, Explorer. Ek het ondervinding in die volgende; koste verslae optrek, maand verslae, Xcel grafieke vir data prosesering en analitiese ontledings in verslae, notules neem en tik, optrek van tentoonstellings (presentations), algemene kantoor administrasie, ankope en bestuur asook dagboek bestuut. Ek is ‘n interne auditeur op veral ISO sisteme en die OHS act (SAMTRAC) en kan die implementering daarvan doen. Ek het ook ondervinding in debiteure, kreditire en kleinkas die rekonsiliasie daarvan, bestellings (orders) en besprekings (requisitions), Ek is Afrikaans en Engels magtig, (praat, skryf en verstaan). Ek het tans nie ‘n vaste adress nie. Ek is bereid om te verhuis indien dit verkies word.

  3. 64 Jaar oud. Was 35 jaar in die SANW en uitgetree as senior offisier. Het vir 6 jaar ondervinding as operasionele direkteur van ‘n mediese maatskappy vir die uitrol van spesialis mediese dienste in Uganda en Burundi. Het vir 3 jaar my eie ondernemimg gehad in residensiele inspeksies en onderhoud. My kennis en ondervinding is in algemene bestuur, projek bestuur, gasvryheidsbedryf en bestuur van eiendomme.

  4. 64 Jaar oud. Woon in Pretoria. Het vir 35 Jaar in die SANW gedien en as senior offisier die diens verlaat. Operasionele Direkteur van Mediese maatskappy vir uitrol van programme in Uganda en Burundi. Eie residensiele onderhoud- en inspeksie besigheid gehad vir 3 jaar. Algemene bestuur, Projek bestuur, gasvryheidsbedryf en bestuur van eiendom is my kennis velde.

  5. Goeie middag,my naam is Chris eks n 35jarige man met 3 kinders. Eks opsoek na werk, het seker Al 13jaar se ondervinding in sweiswerke,ongelukkig nie gekwalifiseerd nie,het kode 10 rybewys,eks bereis om te verhuis as ek moet.is tans woonagtig in Polokwane. My kontak nr 0829586135

  6. Ek is ‘n 33 jarige man wat werk soek as ‘n swaarvoertuig bestuurder. Ek is in besit van ‘n Kode EC lisensie as ook ‘n PRDP (G en P). Ek het geen ondervinding nie en sal wil begin as ‘n leering bestuurder. Ek kan enige plek gaan werk en sal graag langafstand ritte wil doen. Ek is alleen met geen afhanklikes. Kontak my by christivandermerwe@gmail.com

  7. Ek is op soek na werk in die IT bedryf in die Gauteng area.
    Ek het intensiewe ondervinding in alle areas insluitend maar nie beperk tot tegniese ondersteuning & bestuur, operasionele bestuur, projekbestuur, transisie, ens.
    Gekwalifiseerd in
    ITIL Foundation
    ITIL Service Transition
    ITIL Service Operation
    Prince2 projekbestuur
    Service Desk bestuur
    E-Pos my gerus vir meer inligting of geleenthede by dietrechsen@gmail.com

  8. Goeiedag
    My naam is Anita, ek is n super gesonde en hardwerkende 58jare jonk. Verkies in Pretoria omgewing.
    Het 15 + jaar ondervinding in administratiewe werk, ontvangs, is ten volle rekenaargeletterd.
    Was PA ,algemene kantoor bestuurder vir n Dokter in n Hopitaal omgewing asook in n spreekkamer opset.
    Is opgelei as Versorger vir persone met langtermynsiektes en werk ook deeltyds as Versorger vir dame wat beroerte gehad het.
    My passie is om n positiewe bydrae te lewer in die omgewing en mense se lewens waar ek betrokke is.
    Kontak my by anitarademeyer111@gmail.com
    Ek hoor graag van u.

  9. 29 jarige man opsoek na werk dringend. Ek is n gekwalifiseerde kommersiele helikopter vlieenier met 1400 vlieg ure.
    CPL(H)
    Night rating
    Game/Cull rating
    R22
    R44
    Bell 206
    Ondervinding in sekuriteit, anti-poaching, wild vang en charters.
    Goeie leierskap en bestuurs onderving.
    Kontak my gerus by:
    jsprliebenberg2@gmail.com
    081 476 1407
    Byvoorbaat dankie,Francois

  10. Ek is n 45 jarige man, in die Oos-Rand geleë. Ek bestuur huidiglik my eie besigheid in die klere bedryf as mode ontwerper. Die afgelope twee jaar het my besigheid net agteruit gegaan ten spyte van al my pogings om dit te red, wat my nou noodsaak om my vlerke te sprei vir enige werksgeleentheid waarvoor ek mag kwalifiseer.
    Ek het breedvoerige kennis en uitstaande vernuf in die klere bedryf asook ondervinding in kleinhandel bestuur en invoere. Skakel my gerus:
    065 509 4477
    samvrmk4@gmail.com

  11. Goeie dag.. Ek het ondervinding in hout pallette,boxe,crates .powder coating van yster en aluminium , Shoprite fruit &veg,slaghuis, warehouse,enige plek in S.A is bereid Om te trek my naam is Jan Kontak nommer is 0768620654 sal baie waardeur word dankie

  12. Goeie dag vriende.
    Ons woon in die Strand, ek is 62, gesond en fiks opsoek na werk.
    Het ondervinding in die volgende beroepe:
    Kode 10 drywer met PDP.
    Slaghuis Blokman/Brstuurder.
    Assessor/Moderator.
    ETDPractise opleiding.
    Toesighouer.
    Ek is hardwerkend en betroubaar en bereid om te verhuis. Ek het my eie vervoer en is dadelik beskikbaar.
    Kontak:Charles Hopley
    Cell no:0817995605
    Whatsapp:0817995605

  13. GOEIE MORE
    MY NAAM IS NATIE EK IS 52 JAAR OUD EN SOEK ASB ENIGE WERK ENIGE PLEK IN SA. TOT HUIDIG HET EK GEBOER EN AGV DIE DROOGTE MOET EK OPHOU. HET BAIE KENNIS VAN SAAI VAN MIELIES SONNEBLOM GRONDBOONTJIES EN ALLE ASPEKTE RONDOM MELKERY. HET VEWERK, VERPAK EN VERSPREI ONDER ANDERE.
    GESEENDE DAG
    EPOS: davelinavaneden@gmail.com

  14. Goeie dag,

    Ek is n n 24 jarige sportsafrigter en fiksheidskondisionerings afrigter.
    Ek glo dat my ervaring, kwalifikasies, kennis en vaardighede, my die perfekte kandidaat maak vir n skoolsport (hokkie doelwagters, sagtebal en spiesgooi) afrigter. Ek kan aan enige uitdagings voldoen wat hierdie posisie kan bied. Ek het ‘n groot passie vir die beroep en ek maak dit my missie om kinders te help om hul doelwitte en sport drome te bereik.
    Ek is verantwoordelike, georganiseerde en gemotiveerde person. Ek werk baie goed in ‘n span, sowel as onafhanklik. Ek is ook ‘n positiewe mens wat altyd bereid is om meer te leer en nuwe verantwoordelikhede aanneem.
    Dankie dat u die tyd neem om hier te lees.
    Kontak my by zella1807@gmail.com

    Vriendelike groete

  15. Hi Daar Almal! Hoop julle het n awesome dag!!! My man was gediagnoseer met multiple myeloma bloed kanker 6 maande gelede, hy is tans besig met sy laaste maand se behandeling intensiewe chemo, volgens die dokters reageer hy baie goed en behoort hy in remissie te gaan teen einde Feb. Ongelukkig het sy werkgewer vir hom verlede week kennis ge gee en hy het sy pos as produksie bestuurder verloor. Dit werk baie hard op hom en soos ons almal weet is dit nie goed vir n persoon wat herstel van n baie hoë kanker diagnose nie, hulle moet positief bly!!!. Bo en behalwe moes ons geld gaan leen by die bank om vir die mediese onkostes te betaal en sit nou in die knyp. ASB almal die man is n baie goeie en positiewe mens en was tot dus vêr net n harde vegter teen alles wat hom oorgekom het. Hy is 45, bereid om te verhuis of om van sy huis af te werk vir n vaste salaris. Ek is ook oop vir werk. As jy dalk van iets weet kan jy my skakel of whatsapp. As jy nie kan help nie SHARE NET ASB…079 041 3931
    Julle Kan ook sy storie volg op https://web.facebook.com/diewennervankanker/?modal=admin_todo_tour.

  16. Ek is 48 jaar oue dame en soek dringend enige algemene admin werk in Bloemfontein.
    31 Jaar admin ondervinding – ontvangsdame / skakelbord / kantoor bestuurder/toesighouer / sekretarieël.
    My man is oorlede en die besigheid waarvoor ek werk is bankrot. Het nog 1 afhanklike dogter wat onderhou moet word. Huidige salaris R15000.00. Ek is lojaal, betroubaar en kan sonder enige toesig werk. Kontak asb per e-pos by melanieg410@gmail.com

  17. Goeie More

    Ek is 48 jaar oud…. Is dringend opsoek na admin werk in die Oos Rand (Germiston-Boksburg-Benoni-Kemptonpark areas). wat vir my ‘n vaste inkomste kan bied. Ek moet R12000 – 00/ maand kan verdien…ek onderhou tans ‘n paar mense en moet kan voorsien.
    Het ondervinding in staatsdiens 12.5 jaar admin.
    Ek is betroubaar en hardwerkend en sal jou nie teleurstel nie.
    kontak my by mglotter.plumbing@gmail.com

  18. Goeie dag ek is n 27 jarige man van noordwes opsoek na werk. Enige area, het ondervinding in plaasbestuur, stroop, trekkers, saaiboerdery en veeboerdery. Sal belangstel in enige ander werk ook waar ek opgelei kan word en myself kan opbou. Kan baie goed met my hande werk en is n hardwerkende persoon en n vinnige leerder. Ek is n baie betroubare persoon. As daar dalk n geleentheid is om saam met my meisie as n paartjie iewers werk te kry sal dit waardeer word, soos bv op n wildsplaas. Baie dankie.Kontak my by foxyjvfw@gmail.com

  19. My naam is Leon. 19 jaar oud. Siviele student N5. Ek wil deeltydse werk doen wesrand area om my studies te betaal. Ek kan basiese plaaswerk doen soos met ou trekkers ploeg, ry perd. Ek kan baie hard werk..Kontak my by lvdmerwe0707@gmail.com

  20. Goeie dag
    Ek is ‘n 37-jarige man, het 12 jaar se ondervindind as ‘n “scaffolding supervisor”. Op die myn gewerk. Soek tans dringend werk, sal enige plek gaan werk. Bly tans in Rustenburg. Kontak my asseblief by 072 606 6980

  21. Dame soek nie werk nie maar ‘n leefstyl en die werk is soos ontspanning. Het jy ‘n klein lodge, staproetes, kampeerterrein, jagplaas ens. Ek bestuur die plekkie vir jou teen minimale salaris of selfs net verblyf. Bemark ook. Kan ook staproetes uitlê en in stand hou. Gee nie om vir afgeleë of nie krag. Ondervinding lodge bestuur en spyseniering. Finansieel heeltemal onafhanklik. Man het baie goeie pos by landbouverwante maatskappy. Hou altwee van die natuur. Kinders uit die huis. Iewers in Limpopo, nie te ver Noord. Man moet op gereelde basis in stad wees vir vergaderings. Kontak Elize: 084 6086 586

  22. My naam is Adriaan het 15jaar ondervinding in mynbou was skofbaas het ook 8 jaar boubedryf ondervinding, het code 14 rybewys het langafstande gery was 2jaar lank by Caltex bestuurder sal enige plek gaan werk kontak nr 0832568980

  23. 50jaar,blanke man,op soek na werk,het bemarkings,verkope,bestuur ondervinding,ken Kzn,.Vrystaat,Gauteng,Noordwes,Mpumalanga,Limpopo orals kliente ,meestal ingeneurs en voorsieners.Kontak nr 0726717774

  24. Goeie Naand, ek is n blanke dame, 40 jaar oud, woon in Springs (Oosrand) Eie vervoer, nie roker, sober gewoontes. Ek is opsoek na n Admin pos ” General Administration” Data Capturing , Document /Drawing Control “Prourement Assistant Ondervinding in Electrical and Instrumentation sektor . Meer as 10 jaar plus werks ondervinding. Rekenaar programme :JDE; Kofax, Aconex, MS word, MS Excel, Outlook. Opsoek na n eerlike werk, om n eerlike inkomste te verdien. Wil graag “Office Based ” wees. Geen kansvatters nie asseblief. Kontak my by colette.ackerman001@gmail.com

  25. Ek is n 53 jarige aktiewe dame op soek na Admin/ Ontvangs/Sekretariele werk in die Vaal Driehoek omgewing. Het 25 jaar+ administratiewe ondervinding in verskeie poste. Hardwerkend, vinnige leerder met eerlike, lojale eienskappe. Ommiddelik beskikbaar met eie vervoer. Kontak my by e-pos – joostemarina026@gmail.com. Byvoorbaat Dankie

  26. Ek is opsoek na werk, ek is 26jaar oud ek het ondervinding in konstruksie, elektriesieteit, document kontroleerder qc en verkoops persoon.Ek het ook kode 8 lisensie asb sal waardeur my selfoon nommer is 060 914 2238

  27. Ek is ‘n 42 jarige dame wat ondervinding het in algemene kantoorwerk/administrasie, sekretarieel, Pastel, Debiteure/Krediteure kontrole. Gewoond aan lang/na ure werk. Het gewerk by Spreekkamers, ou Boland Bank, Hospitaal Superintendent Sekretaresse, en eie Tyremart en Silverton Radiator besighede saam met my man. Benodig werk a.g.v egskeiding.

  28. Goeie dag
    Ek is Jan Botes en tans in matriek. Ek is opsoek na enige werks geleentheid en met moontlikheid om ‘n toekoms te bou. Ek is betroubaar en hardwerkend en sal jou nie teleurstel nie. kontak my by janbotes02@gmail.com

  29. Ek is n 19 jarige blanke seun, is tans besig met matriek eindeksamen ,eks fiks ,gesond en in “shape”. Ek het rugby gespeel vir die eerste span van H/S OOSTERLAND vanjaar, eks opsoek na werk as n elektrisien vakleerling of enige werk om my vaardighede te verbeter en kennis te vergroot, ek bly tans in Secunda

  30. Dag mense ek soek ASB padskraper operator werk 26 jaar onder vindig van graders op plaase of ander plekke net nie in die stede nie sal nie reg kom met verkeer nie my nr 0712643821 dankie

  31. More my naam is niek ek is n padskraper operator vir 26 jaar soek ASB werk ASB net nie in Pretoria nie plaas of ander plek ASB ek is 53 jaar baie gesond en lus vir werk

  32. Ek is n 63 jarige gesonde en lewenslustige Beroepsveiligheid en Gesondheid (HSE) Bestuurder/koördineerder/beampte. Ek het 30 jaar ondervinding in die mynbou, petro-chemiese bedryf, kragstasies, siviel, vervaardiging en watersuiwering.
    Ek sal enige pos as algemene toesighouer / spanleier aanvaar aangesien my konstruksie agtergrond my n wye verwysingsveld gegee het.
    Ek is in Centurion, Pretoria woonagtig, het my eie vervoer en is onmiddelik beskikbaar. Kontak my by pietvzyl86@gmail.com

  33. ek is dringend opsoek na professionele Suster met geldige registrasie om te praktiseer as hoof van Bejaarde Versorgings eenheid. Sallaris en akkommodasie is goed in Belfast Mpumalanga
    kontak my dringend 0814146688

  34. Goeie dag.
    Ek is ‘n 42 jarige, BSc (Informasie Stelsels – ‘Information Systems’) gegradueerde en was ook ‘n geregistreerde PRINCE2 Projek bestuur praktisyn tot en met Maart 2018.
    Ek was 20 jaar in diens by die weermag (het die posisie van ‘n Luitenant Kolonel beklee vanaf 2011 – 2016), waar ek hoofsaaklik met Geografiese Informasie Stelsels en ander verwante geografiese aspekte gewerk het.
    Ek het 2 jaar gelede vrywillig uit die weermag bedank en my eie laser snywerk besigheid bedryf.
    Ek is opsoek na werk aan die Oos Rand (Ekurhuleni), maar is nie beperk tot hierdie area nie en is bereid om ook in enige ander area te gaan werk.
    Kontak my gerus by contactjaco@gmail.com

    1. Hi Jaco. Hoe goed is jou Projekbestuurvaardigheid ? ( ek sien jy sê iets van Prince 2).
      Ek is van Krypton Mining en ek het PM geleenthede by die myne in Mpumalanga

  35. Halfdag posisie vir afgetrede tweetalige persoon in Krugersdorp beskikbaar. Moet kennis he van waterdistribusiestelsels en groot bespoeiingstelsels en moet kwotasies op excel kan doen. Moet ook tegniese tekeninge van waterdistribusiestelselsstelsel en groot besproeingstelsels kan verstaan. Stuur cv aan ami@cybersmart.co.za.

  36. Ek is 28 jaar en her 2 en n half jaar administration het op contrak gewerk by standard bank . Bereid om te leer . Bly in en om Johannesburg cbd. Sal enige admin , call centre of consultant werk doen het ook 2 jaar gestudeer as n beautician . Stuur gerus n e-pos clairmarismit@gmail.com

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.