Werk soek werk in Afrikaans

Werk soek werk. In Afrikaans kan ons mense help met werk en werkgewers help met personeel. Baie van ons mense kan nie gehelp word omdat hulle nie genoeg adverteer nie.

Stigting - werk soek werk

Adverteer op baie plekke vir werk

Die opbou van personeel is die kretiekste taak van enige onderneming. Geen sake is suksesvol sonder goeie personeel nie. Sake ondernemings gaan bangkrot weens swak personeel of werkers. Terwyl die SAAI Stigting besig is met ontwikkelings kyk ons waar en hoe ons solank ons mense kan help.

Swart ekonomiese bemagtiging het baie Blankes sonder poste gelaat. Veral jong mense kry nie kans om te begin met ondervinding nie. Ons kan egter die Internet baie meer effektief benut en ons moet dit ook doen.

Afrikaans is steeds die sterkste taal waarmee jy jouself en jou besigheid kan bemark. Baie van die swartes gebruik engels en veroorsaak ‘n oorvloed van swak werkers wat nie gekeur kan word nie.

Gebruik die tegnologie en jou betroubaarheid as die beste resep.

Adverteer is so maklik soos gee jou naam, nommer of e-pos adres onder kommentaar hieronder. Skryf hoe jy gekontak wil word. LET WEL; Die e-pos adres onder registrasie word nie vertoon nie.

Gee jou versoek soos beroep met ondervinding in kort en ons plaas dit op die Internet. Werk soek werk is ook op facebook. Plaas jou versoek op baie plekke.

Voorbeeld: Ek het 4 jaar ondervinding en soek na ontvangswerk in Vereeiniging. Kontak my by Sannie@g.mail.com

Wergewers; Plaas ook die stad of dorp en gee ‘n kort beskrywing waarna u soek met die nodige kwalifikasies en ondervinding.

Klaar hier, gaan kyk dan wat gaan aan met die NUWE HARTLAND plan. Jy sal geskok wees. Gaan kyk en vertel al jou vriende van die Hartland om Blankes te help in Suidelike Afrika.

Hier: https://hartland.website

Skryf nou onder kommentaar en plaas jou nommer en epos adres ook binne jou advertensie.

53 Antwoorde op “Werk soek werk in Afrikaans”

  1. plaas werk soek ek of wildplaas werk maar by oumens want kom goed oor die weg met hulle my bel 0671322909

  2. Opsoek na Plaasopsigters werk

    Ek is 52 en my my 64 jaar oud
    Ons soek n boer wat n plaas het en nie elke dag daar kan wees nie – ons kan help om sy plaas op te pas en in stand hou.
    Ons het ondervinding daarvan – was 2 jaar op plaas tussen Hanover en Phillipstown
    Weens finansiele redes het die eienaar die plaas verkoop
    My man is goed met windpompe …… kan enige iets doen

    Ons ouderdom tel seker teen ons maar ondervinding vra nie vir ouderdom nie –
    Ons is betroubaar en sal alles met respek hanteer

    Is onmiddelik beskikbaar – het vervoer

  3. OPSOEK NA PLAASOPSIGTER WERK

    EK IS 52 EN MY MAN 64 – ONS IS ALBEI NOG GESOND EN WIL GRAAG IEMAND SE PLAAS VIR HULLE OPPAS EN IN STAND HOU
    HET ONDERVINDING DAARVAN – WAS OP N PLAAS IN DIE KAROO

    IS ONMIDDELIK BESKIKBAAR

  4. My naam is Armand Stols (51 jaar). Ek het n diploma in Cabinet maker en Security Management.
    Is goed met enige instandhoudings werk en het ook ondervinding van motors. Sal enige werk aanvaar.
    Woonagtig in Buffelspoort omgewing (Rustenburg)
    0723963425

  5. Dieselwerktuigkundige het 28Jare ondervinding. Enige plek in Suid Afrika werk is goeie nutsman. Kan op enige grond verskuiwing masjiene werk.Goeie auto elect.agtergrond. 54jaar oud. 0828137732.

  6. Ek is n jong 65 man wat ales verloor opsoek na enige werk kan verkoop aankope doen toesig hou instandhouding werk doen en baai meer as dit moentlik is moet ek werk kry met akomadasie

  7. Opsoek na Jong enkel lopende man wat op plaas wil werk

    Kontak my asb.
    0647347623
    Watsapp selde no as bo.

  8. Ek is n blanket man met goeie bees en wildplaas ondervinding wat opsoek is Na wet Ek is 46 Jaar oud my hele lewe tot Nou is plaas Al wat Ek ken Ek Nou 4jaar in Dorp Kom Nie reg verkies om weer op plaas te werk solank Ek n inkomste kry

  9. Eks dringer opsoek na werk met verblyf asb ek Het geen incomste asb ek Het code 8 asb help my ek Het als verloor 0722528250

  10. Ek is n 51 jarige blanke man opsoek na n plaasbestuurder pos 26 jaar landbou ondervinding. Landbou diploma. Ondervinding in akkerbou bees skaap vark en pluimvee boerdery.kudde bestuur en melkery.meganies handig.kode 10 bestuurslisensie.kontak no 0729451362

  11. Ek is 54 en my. Man 55 (Rhenier is n parapleeg, maar aktief) Ons soek albei werk op n plaas
    Ons werk tans op n plaas waar ek die melkery en groente tuine hanteer en hy die skaap boerdery. Die plaas waarop ons werk is op lys vir land onteiening sonder vergoeding..

  12. Hi. 45jr Het n BCom rekeningkunde. Op soek werk asb. Dankie. 0834581133 Tans woonagtig in Oosrand maar is bereid om te verhuis.

  13. Soek dringend werk vir egpaar. Man is 58 en dame is 53. Altwee is baie hardwerkend en eerlik. Is bereid om op plaas ook te werk.

  14. Ek het tracking, of spoorsnyer opleiding, varkplaas gewerk 2 jaar,canvas op troke gedoen, ek soek werk op n plaas of Lodge of private reservat,op draade te patrolie en te help met beskerming van die perleel ,ek is in die wes kaap en daadelik beskikbaar my no. 0790777505

  15. Ek het ,tracker of spoorsnyer opleiding, varkplaas gewerk ,houtwerk, canvas op troke gedoen ,ek soek werk op n plaas of Lodge om draade te patrolie ek is in die wes kaap ,en daadelik beskikbaar.

  16. Goeie dag,

    Ek is n 19 jarige man. Ek het verlede jaar matriek geskryf. My vakke was RTT, IT en Besigheidstudies. Ek is dringend op soek na enige tipe werk in die Gauteng omgewing. Ek is bereid om baie hard te werk om myself te bewys. Daar is nie geld vir my vir verdere studie nie. Ek het n skoon misdaad rekord en drink en rook glad nie . Kontak my asb by 083 276 4592.

    By voorbaat dankie

  17. Goeie dag,

    Ek het verlede jaar matriek geskryf. Ek is dringend op soek na enige tipe werk in die Gauteng omgewing. Ek is bereid om baie hard te werk en myself te bewys. My ouers het nie geld vir verdere studies vir my nie, so ek moet werk. Ek kan ook nie so by die huis sit en niks doen nie, dit gaan my mal maak.

  18. Dagsè , my naam is Christo Cogill, eks 57 jaar oud, en nog fiks en gesond.
    Ek is n kode 8 drywer, met pdp wat al 22 jaar ondervinding van vervoer van voertuie, goedere en mense het, ken al die paaie in SA en omliggende buurlande. My werk staan al n jaar en ek is desperaat op soek na werk, moet ook vir my pa sorg, hy is al 85 en het geen ander heenkome nie, ek is sy enigste kind.
    Ek kan ook my self help met meganiese werk, algemene kantoor werk, self opgelei om n email of so te kan doen.
    Is baie goed met mense.
    Ek vra dat iemand my met werk help anders gaan ek en my pa op straat sit.

  19. Plaasbestuurder,wildbestuur,jagbestuur,lodge bestuur en beesboerdery asook instandhouding.Agtergrond van lusernboerdery.Redelike veld kennis.Verlang pos in enige deel van die land,is bereid om te leer dit wat ek nie weet.Kontak my asb na 6 saans op 0728045531

  20. Ek is opsoek na werk.

    33 jaar oud manlike, gekwalifiseerde onderwyser, doen tans boekhoudingskursus.

    Kontaknommer : 078 528 6056

  21. My naam is Annamarie.
    Ondervinding in Bestuur, bar werk, soek dringend werk asb. Enige iets wat beskikbaar is. Asb.
    Parow Noord
    Kaapstad
    Dankie julle 🙏🏻

  22. Goeie môre,
    Ek is asb dringend opsoek na enige werk. Ek het Januarie my werk verloor en is ook besig om te skei. Bly tans in Centurion, Pretoria. Relokasie is geen probleem nie. Ek is 44jr oud en het 2 dogters. Ek is ‘n “Jack of all trades and master of none” en daarom te veel moontlikhede om hoer op te noem. Ek sal met graagte my cv aanstuur sou u dit verlang. By voorbaat dankie! Suzanne
    072 711 0100

  23. Brennan & Lucelle, Julle het nie kontak besonderhede in julle advertensie geplaas nie.
    Die mense se reuk organe is nie so goed om dit uit te snuffel nie.

    Admin

  24. Soek werk met verblyf. Baie hardwerkend. Brennan is goed met enige maintanace werk. Ook rekenaar vaardig. Lucelle baie sterk admin, boekhouding en personeel vaardig

  25. Ek het 32 jaar ondervinding van konstruksie van rietdakke en dekriet opsit.ek soek werk van so n aard,sal julle my help.John Volkers,
    Bredasdorp
    Cell 0822130046

  26. Goeie naand,

    Ek is DRINGEND op soek na Kantoor of Opsigster pos in Benoni of op Oosrand. Sal verkieslik permanente pos aanvaar.
    Is betroubaar. Kan dadelik begin. Het ondervinding met Pastel Boekhou en Ontvangsdame.
    Skakel asb 072 743 5242

    Baie dankie

  27. Ek is 62 jaar. Opsoek na enige Opsigster of Kantoorpos werk op Oosrand.
    Het eie vervoer. Is betroubaar en hardwerkend.
    Kan ook Pastel boekhou doen.

    Dankie.

  28. Hi my naam is Hennie du Toit, ek is 54en is op soek na werk as filter and turner in en om Heidelberg, Nigel. Of enige ander werk.

  29. Op soek na administratiewe pos. Ek is 65 jaar oud en is nog kern gesond. Het 15 jaar ondervinding in lewens versekering en ook 6 jaar kantoor admin ondervinding. Verkieslik in Centurion/Pretoria omgewing.
    Kontak nommer is 074 2922443.
    Baie dankie.

  30. My naam is Lukas Viljoen ek is dringend op soek na werk ek is n gekwalifiseerde passer en draaier vir 23jr met n olifantsfontein rooiseel het 20 jaar ondervinding in passer werk het 5jaar by n engineering maatskappy gewerk wat myn masjiene gebou het en 15 jr by Consol Glass gewerk sal graag in kempton park of olifantsfontein werk waar ek bly maar as ek werk kan kry in di oosrand is dit reg my laaste werk was in wadeville ek kan gekontak word op 0760861736

  31. Ek soek dringend werk,is 45jr het 2jaar in n engineering maatskappy gewerk as stoordame en ontvangs van materiaal en uit gaan van voltooide werk oorsien, sal graag kempton park area of olifantsfontein area wil werk ek sal enig werk doen, ek het ook na 2 kleuters gekyk vir n jaar

  32. Hi ek werk tans vir n kleuterskool. Ek soek graag ‘n ander werksgeleentheid. Ook in kleuterskool. Ek is van Goodwood, Kaapstad.

  33. Middag ,ek is Derick Pelser.
    Ek is 18 jaar oud en het net skool klaar gemaak.
    Het ondervinding in hout werk en het selfs houtwerk vir mense gedoen na skool ure en naweke.
    Het ook verf werk gedoen vir die Blue Ribbon Site in Mahikeng.
    Is opsoek na enige werk in Pretoria Noord om opleiding te doen vir my toekoms.
    Kan dadelik begin werk.
    Het goeie maniere.
    Kreatief.
    Sal enige werk beskikbaar aanvaar.

  34. Op soek naa eenage werk maak nie saak wa nie ken ale kare ken ale troke ken ale trekters en penelbieyers en spry en kan als boen is 31 jaar out het in coud 10 licence. En dars nix wat die boerkie nie kan doen nie nomer is 0785066873
    Plaas werk is ok reg ken plaas werk ok plant ploeg en feeli meer. Sal vir hys ok

  35. Halou eks opsoek naa plaas werk ek is nie ban vir werk nie ken ale trekirs ale lories ale kare en plant en ploeg dars nix wat ek nie kan doen nie hou van iutdagens is 31 jaar het C1 coud 10 licncnce

  36. Chris Vd. Westhuizen
    Ek is n 62 jarige man.
    Ondervinding in crushing
    Diesel wertuigkundige en trokke.
    Is afgele en soek werk op n plaas as instandhouding.
    Het sober gewoontes en bereid om Meer te Leer.

  37. Ek is 61 nog op en wakker graag werk as drywer 08 met verblyf sal tevrede wees met Klein inkomste ek kry sassa ek is betroubaar en eerlik drank pla my glad nie ek drie jaar terug tot bekeering gekom sal opreg waardeur my nommer 0727740725

  38. Goeie more
    Ek is opsoek na werk as kode 14 drywer vir lang of kort afstande. Ek woon in Pretoria. Ek is bereid om vir lang tydperke op die pad te wees.
    0615458488.
    Ek is 47 jaar oud en het nog baie myle in my oor. Ek was in konstruksie vir die grootste deel van my lewe en het jare vir myself gewerk as kontrakteer in die boubedryf.
    Ek het n wildlife manager sertifikaat ook gedoen met 2 jaar onder in ding in wilds plaas bestuur.
    Ek het fitter werk gedoen vir Sappi BMW en Mercedes in England ook.

  39. Ek is n’ blanke man 52 jaar van ouderdom is opsoek na werk. Het my 2 jaar diensplig verig waarvan n’ jaar grensdiens in SWA was.
    Het 20 jaar se ondervinding in die sekeriteits veld is ook n’ gesertifiseerde forensiese ondersoek beampte is bereid om enige werk op die oomblik te aanvaar

    Kan my kontak op whatsApp op 0715134094

  40. wat gebeur met gene wat belangstel maar nie die finansieele koste van die lid gelde kan bekostig nie

  41. Willem plaas jou kontak besonderhede in die kommentaar sodat dit sigbaar is. Jou epos adres is nie reg nie.Kontak ons.

  42. Gideon 45. Ek is op soek na enige plaas werk in die Oos Kaap. Kan verhuis. Ek het al op ‘n melkplaas gewerk. Het ‘n Code 14 met pdp is bereid om enige iets te doen. Het ondervinding in Bees links vervoer van lewende hawe. Kan sweis. Kan my kontak by 0628990228 Gideon

  43. Ek is 45 jaar oud en soek dringend werk as tikster, ontvangsdame en/of skakelbord. Tans woonagtig in Worcester omgewing, maar is bereid om te verhuis. WhatsApp: 0732148315

  44. Lynn Lombard. Ek soek dringend werk by n Lodge of Gastehuis. Ek is 60 jaar oud, gesond en jonk van gees. Weeg 65kg. Enige werk sal doen. PRETORIA omgewing verkieslik
    Danki. Amen.

  45. Ek het op die plaas groot geword , en het self geboer , so ook my Millitere opleiding gedoen oa RSM en ook as Komando Bev gedien , ek was 26 jaar in die Kunsmis bedryf oprigting van fabrieke&depots , grond monsters , kunsmis aanbevelings , toedienings… Droëland & Besproeing (fertigation) , Burg B hoof , Bou & Konstruksie….

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.