Stigting gaan ontwikkel in stede

Stigting se planne,

Ons vorder met ons beplanning en tans het ons water en afval beplan. Ons wil tog nie riool drink soos in die meeste Transvaal en Vrystaat se dorpe nie. Dit stink en mense word siek. Ons wil veilig wees en soek nie na stories nie. So wil ons ook nie versmoor in vullis as ons kan herwin nie.

Nou kan ons skoon lug inasem en skoon water drink. Dankie tog vir SaaiCity. Ons eerste stad. Werk is nodig en die stigting gaan meer as 4000 werkgeleenthede skep. Neem nou deel asseblief om Afrikaans sprekendes te help om saam met Europa te bou aan ons toekoms!

Cheetahstad, wat is jou mening van die naam waar mense in ‘n moderne stad sal bly. Kyk soms praat mense net en soms droom mense. Wat dink jy as die stigting besig is met universiteite om die beplanning te doen. Gaan ons Duitsland se steun benut en gaan organisasies soos Solidariteit saam werk? Wel dit gaan ons in 2014 aan werk sodat ons vinniger kan vorder.

Het jy geweet dat die stigting module huise kan bou wat so 30% goedkoper sal wees en nog beter ook. Dan voldoen ons aan alle standaarde en ons sal baie vinniger kan bou met die nuwe tegnologie.

Wat pla die stigting soos in vandag.

Wel dis die politiek wat pla. Jy sien, nou dat jy geen segenskap meer het oor jou riool wat in die straat afloop, jou vuilis wat nie verwyder word nie. Of die volgende staking vir meer geld. Dan raak dit jou probleem.

Ook sal jy meer moet betaal vir jou belasting maar intussen word die werkgeleenthede net al hoe minder. Wat gaan jy doen as die jeug of kinders nie meer werk kan kry nie? Hulle swart verf?

Ek kla vandag bietjie maar voor ons na oplossings soek moet ons seker tog kyk na wat alles eers pla. Die grootste vandag is die verkragting, roof en moorde. Wat baat dit jou dat jy werk en spook om iets te bereik? As alles net weer gesteel gaan word kan jy nog leef, maar wanneer is jy die volgende statistiek op die moord lys?

Stigting se Oplossing

Ons moenie negatief of rassisties wees nie. Kom ons begin iets doen. Die plan werk so.

Soos in die geval van Gauteng het die Johannesburg bloot vergaan en het al die belangrike sakelui na Sandton gevlug. So gaan nog Sandton en nog Bloemfontein die oplossing wees. Ons gaan terug na ons oorsprong naamlik Europa en vra hulle om ons te steun. Dit moet egter vir alle partye voordele inhou.

Nou gaan stig ons nuwe fabrieke met Europese Ingenieurs en Bestuur maar met plaaslike arbeid. Ons skep dus eerstens werk. Tweedens skep ons ‘n woondeel met goeie water en behuising. Derdens bou ons groter infrastruktuur en sakepersele. Die hele aksie gaan oor werk, werk en nogmaals werk. Die gedeeltes is maklik sodra ons nyweraars het wat vervaardig en uitvoer. Dit vorm die kern van die stigting se plan.

Ons kan dit egter nie in gebiede doen waar die huidige plaaslike regerings met menigte swartes ons oorheers nie. Dink aan Kaapstad as die grootste sukses van die nuwe SA.  Jy sien daar skep hulle werk en baklei lekker met die politiek. So ons kan sien dat dit werk. Al wat nou oorbly is om te begin. Kyk ook op httpss://nuus.stigting.co.za oor die SAAI Stigting en stuur al jou vriende na hierdie Blad. So kan jy ons baie help en deel vorm van die plan.

Kom ons wees Positief en begin Bou! Help die stigting om jou te help en bou die jeug se toekoms. “Ek soek werk in Bloemfontein.” Nee, jy sal moet help bou aan die nuwe Bloemfontein. Daar is baie werk vir afrikaanse mense.

Die nuwe Gauteng

Dit is nou net ‘n maklike manier om te beskryf wat die stigting gaan ontwikkel. Die bestaande gaan bly maar die groei is nul of so oor 10 jaar selfs negatief.

Die nuwe Gauteng gaan ons saam met die Europese lande ontwikkel in ‘n streek wat geag word nie veel werd is. In grote so 2/3 van Natal. Dink aan ‘n nuwe Israel en jy is nie ver verkeerd.Daar wag skokkende nuus vir pesimiste maar wonderlike nuus vir die Christene in Suider Afrika.

Sluit nou aan by die SAAI Stigting hier https://affiliatebank.net/afr

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.