Stigting Rade

SAAI Stigting rade (Sake ontwikkelings afdeling) bied;

* Kontakte met nuwe ontwikkelings in Suider Afrika

* Kontakte om sake te vestig.

* Groot nyweraars bied ondersteuning

* Beplanning en ontwikkeling van 2 stede.

* Lang termyn vervoer op pad, spoor en per lug.

* Sakekamers

* Gaan ontwikkeling laboratoriums oprig.

* Saam met ontwikkelaars groot bou projekte doen

* Detail beplanning en werkskepping.

* Kontakte met Europese Unie

* Uitvoer beplanning en logistiek.

* Personeel werwing en vestiging.

Die SAAI Stigting rade weet wat om wanneer en waar te bou.

 

Stigting rade: Saggies die mense sal hoor
Saggies die mense sal ons hoor.

Die sake gemeenskap word deur 2 rade bestuur naamlik;

1. Die Ontwikkelings stigting raad .   2. Die In- en Uitvoer Raad

Die ontwikkelings Raad sluit in;

# Voertuie, enjins(Koepel) en komponente

# Swaar nywerhede

# Swaar nywerhede se dienste

# Swaar nywerhede se toerusting soos turbines, pompe, kompressors, ens.

# Elektriese vervaardigers soos elektriese motors, generators, kabels en komponente

# Alle vervaardigers van Bou materiaal

# Behuising en sake komplekse

# Paaie en riool # Infrastruktuur vir stede en nyweraars

# Arbeid en verwante sake

Kyk na die mense?
Die mense skinder van ons

 

Die Invoer en Uitvoer stigting Rade sluit in;

# Kommunikasie met die Europese Unie

# Kommunikasie met die Duitse federale regering

# Kommunikasie met die Duitse Ambasade

# Kommunikasie met die groot Duitse vervaardigers reeds in S.A

#  Kommunikasie met vooraanstaande en belangstellende Europese vervaardigers

# Invoere terug na Europa deur Europese vevaardigers in Suider Afrika

# Uitvoere na enige land

# Vestiging van die hoogste Europese Tegnologie in die nuwe Gauteng.

Oor SAAI Stigting rade

SAAI Stigting (Sake ontwikkelings afdeling) bied;

* Kontakte met nuwe ontwikkelings in Suider Afrika
* Kontakte om sake te vestig.
* Groot nyweraars bied ondersteuning
* Beplanning en ontwikkeling van 2 stede.
* Lang termyn vervoer op pad, spoor en per lug.
* Sakekamers
* Gaan ontwikkeling laboratoriums oprig.
* Saam met ontwikkelaars groot bou projekte doen
* Detail beplanning en werkskepping.
* Kontakte met Europese Unie
* Uitvoer beplanning en logistiek.
* Personeel werwing en vestiging

Ons weet wat om wanneer en waar te bou!

Stigting

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.