SAAI Stigting Wie is?

SAAI Stigting

SAAI Stigting

SAAI StigtingWie en wat is die SAAI Stigting?

Eerstens staan die woord SAAI vir Suider Afrika Afrikaanse Inisiatief wat dit ten doel het vir ekonomiese ontwikkeling in Suider Afrika.

Om aan die doel te voldoen word aan verskeie aspekte van die ekonomie ontwikkel. Die SAAI Stigting besef en aanvaar dat ekonomiese ontwikkeling slegs moontlik is binne ‘n veilige omgewing. Die gemeenskap moet goed opgelei word en goed versorg word om sodoende ‘n sterk en gesonde ontwikkeling moontlik te maak.

Die oorsprong was in 1977 as ‘n vriende groep met gemeenskaplike waardes en word sedert 2000 uitgebrei as ‘n international groep. Ons lede is verspeid oor die wereld en is vrywillig. Enige persoon wat hom of haar vereenselwig met die Gelofte volk mag gratis lid word sedert 2012. Die registrasie vind plaas op ‘n Kanadese kuber se Afrikaanse weergawe en u kan hier by die SAAI Stigting registreer:

https://affiliatebank.net/afr/

Lede van die SAAI Stigting

Die lede is onder geen verpligting en die SAAI Stigting waarborg geen finansieele voordele nie.

Die Stigting staan vir die ontwikkeling van die Gelofte volk maar distansieer ten sterkste teen enige benadeling van ander volke of taalgroepe.

Die Stigting het op ‘n sekondere vlak ontwikkeling in Suider Afrika deur toerisme waar alle volke en lande bevoordeel sal word. [Tans  word slegs Zimbabwe uitgesluit weens rassisme wat samewerking teenstaan.]

Enige lid mag beleggings in enige van die projekte doen en deelneem in die bestuur daarvan. Lede word versoek om vrywillig by te dra om ontwikkeling te bespoedig.

 

Bestuur Stigting

Die bestuur van die Stigting bestaan slegs deur lede wat bydrae maak deur geld te gee of deur projekte te befonds. Enige persoon mag sodoende lid van die bestuur wees. Bestuurspanne word ook bepaal per projek of per gebied.

Die Bestuurders verkies enige direksie per projek of gebied en die verantwoordelikheid is beperk tot daardie identiteit of onder afdeling van die Stigting en nie tot die Stigting opsigself nie.

As jy jouself as deel van die Gelofte volk ein word jy gevra om deel te vorm en aan te sluit. So kan jy help om deel te wees van jou eie toekoms. Ons groei daagliks en meer en meer mense wil weet wat ons doen en waarmee ons besig is. Lees gerus ook meer hier;

https://nuus.stigting.co.za

Of skryf aan administrasie@stigting.co.za

Een antwoord op “SAAI Stigting Wie is?”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.