Stigting gaan ontwikkel in stede

Stigting se planne,

Ons vorder met ons beplanning en tans het ons water en afval beplan. Ons wil tog nie riool drink soos in die meeste Transvaal en Vrystaat se dorpe nie. Dit stink en mense word siek. Ons wil veilig wees en soek nie na stories nie. So wil ons ook nie versmoor in vullis as ons kan herwin nie.

Nou kan ons skoon lug inasem en skoon water drink. Dankie tog vir Lees meer “Stigting gaan ontwikkel in stede”