SAAI Stigting

SAAI Stigting
SAAI Stigting

Welkom by die SAAI stigting in 2013. Ons vertrou om u te skok met inligting en ontwikkeling vir 2014 en daarna. Wat behels dit? Waar het dit begin? Wanneer gaan wat gebeur? Die blad moet jy nie misloop nie.

SAAI Stigting

Kyk gereeld vir nuwe inligting en nog beter sluit sommer aan by die SAAI Stigting. Ons toor nie, steel en moor nie. Is geen skelms en laat nie sulke goed toe soos terrorisme nie. Ons maak planne en werk saam met die Blanke gemeenskap om Blankes van die Gelofte volk te help. So help ons mekaar en groei ons saam die toekoms in.

Kom geniet die SAAI Stigting en gee jou idees. Gee jou kommentaar en bekommernis. ons praat oor enige iets wat opbouend is. Geloof, Christen, Islam of Joods. Praat jou praat.

Ontwikkeling is ons kern bestaan en die SAAI Stigting groepeer die projekte. Die bestaan van die Gelofte volk is regverdig en ons deel nie ver regse menings nie. Ons glo in beplanning en ontwikkeling.

Die SAAI Stigting skep werk en is beslis nie deel van die SEB nie maar presies die teenoorgestelde soos BEB vir Blanke Ekonomiese Bemagtiging. Help ons om jouself te help.

Ons ontleed die Siener se visioene en beplan sy sienings in ons toekoms. Die beste vir jou toekoms in Suider Afrika is die SAAI Stigting.

Jy kan kyk hoe ons gevorderd het met die ontleding of ontsyfering van  Siener van Rensburg deur te google vir Siener se voorspellngs onder SAAI stigting of regs klik en open in nuwe tab hier: https://nuus.stigting.co.za

Oor letterlik jare soos meer as 10 jaar het ons Siener se visioene bestudeer. Sommige skrywers doen goed met hul voorspellings maar is nie altyd korrek nie. Die foute wat mag lei daartoe dat Siener nie gerespekteer word nie. Dan kyk baie skrywers ook na ander tiepe sake soos Siener die mens, die derde wereld oorlog en ander lande se sake.

Daarteenoor gooi ons die sake uit wat as foutief of as onbelangrik beskou word en konsentreer ons op die feite. Ons kyk veral na die wanneer en die waar van die ontwikkelings rakende ons eie toekoms. Ons wil presies weet waar en wanneer gaan wat gebeur en dan beplan ons daarvolgens. Daar is egter ook sekere inligting wat ons net aan lede mag bekend maak terwyl ander inligting glad nie bekend gemaak kan word nie.

Sluit gratis aan vir meer betroubare inligting by die SAAI Stigting hier: Sluit aan by stigting